Back to Clash of minds

    Walter Veith - Die Wildernis

    Clash of minds6.1K views57:183/21/2019

    Description

    Besoek ons Webtuiste hier: https://amazingdiscoveries.co.za/ Kry die DVD hier: https://store.amazingdiscoveries.co.za/product/die-wildernis-deur-walter-veith/ Wanneer God Sy volk versamel, dan vat Hy hulle woestyn toe. Dis Sy manier om die mens te verander, sodat hy die ewebeeld van Christus kan wees. Sodat hy Hom kan reflekteer. Moses, Abram, Isak, Jakob en vele ander moes almal woestyn toe. God se volk moes deur die woestyn. Want daar moes hulle iets leer. Hulle moes leer om afhanklik te word van God, en hulle moes ‘n honger en ‘n dors ontwikkel, vir die karakter van God. Die mens het inherent nie hierdie honger in hom nie. Dit moet gekweek word, en dit kan net gekweek word in afhanklikheid. ‘n Woestyn hoef nie ‘n letterlike woestyn te wees nie. Daar is baie “woestyne” in hierdie wêreld.