Walter Veith - Boekstutte
Description
Besoek AD Africa se webtuiste hier: https://amazingdiscoveries.co.za/ Besoek AD Africa se aanlyn winkel hier: https://store.amazingdiscoveries.co.za/ English version available here: https://www.youtube.com/watch?v=UED_-2Yoykw&t=10s Hierdie is 'n beroep op alle Christene in alle denominasies om oor die lewensbelangrike kwessie rondom wat dit beteken om 'n ketter te wees en vir ewig van God geskei te wees, ernstig na te dink. In teenstelling met die algemene sienning, is u volgens die Bybel ‘n ketter as u die volle Bybelleer verwerp, en sal u ewig verlore gaan. Hierdie ontnugterende waarheid moet in ag geneem word deur almal in die ekumeniese beweging wat leerstellings ten gunste van eenheid opsy sit, want daarmee word Jesus, die Een wat waarheid is, ook eenkant toe gestoot.