Back to Clash of minds

    Walter Veith - Geloof Vir Ons Tyd - Bemoediging In Benoudheid 9

    Clash of minds3.6K views44:216/6/2020

    Description

    Also available in English here: https://youtu.be/kwTIWoBGp3s Sonder geloof is dit onmoontlik om die Here te behaag. Derhalwe is dit noodsaaklik dat ons in ons tyd geloof moet kweek. Geloof kom deur ondervinding en ondervinding kom deur in die weë van die Here te wandel. In die tyd waarin ons leef sal ons moet staatmaak op geloof. Become a member and support us to keep producing free videos - https://www.youtube.com/channel/UC1oOoBASMrTyUBSltYcx0jA/join