Back to Clash of minds

    Debóra - 'n Tipe Van Ons Tyd - Walter Veith

    Clash of minds5.8K views1:03:292/5/2019

    Description

    Kry die DVD hier: https://store.amazingdiscoveries.co.za/?product=debora-n-tipe-van-ons-tyd-deur-walter-veith Besoek AD Africa webtuiste: https://amazingdiscoveries.co.za Wat kan ons leer uit die Ou Testamentiese stories, in tye toe God die soewereine, allerhoogste heerser was? Die storie van Debóra is ‘n tipe van wat aan die einde van tyd sal gebeur. Die vyande van God is wêreldwys, met millitêre mag agter hulle, maar God se volk het werk om te doen. Maar hoe kan ons die stryd van die Here stry as ons nie toegerus is met die kennis wat God aan ons gegee het vir hierdie tyd nie? Is daar ooreenkomste tussen hierdie vroue in die Bybel en ons hedendaagse kerk? Hoe pas Ellen White hier in? Leer uit die tipologie van die storie van Debóra aangaande die leierskap van God se oorblyfsel.