Back to Clash of minds

    Walter Veith - Almagtige Barmhartige God - Bemoediging In Benoudheid 13

    Clash of minds3.4K views1:08:447/18/2020

    Description

    English version of this sermon available at this link: https://adtv.watch/almighty-compassionate-god/11 Job se begrip van God kontrasteer skerp met dié van sy vriende. Ondanks die beskuldigings van sy vriende en die slegte raad van sy vrou, het Job God vertrou omdat hy Sy karakter beter verstaan het as hulle. Jeremia is ook deur sy vriende verkeerd verstaan. Hoe is hy deur sy eie mense behandel? Hulle het hom in die blok vasgeskroef, in sy gesig gespoeg, hom in 'n modderput gegooi. Ten spyte van wat ons deur ons sogenaamde vriende mag ly, moet ons dieselfde keuse maak as wat Job gemaak het: “Kyk, al wil Hy my ombring—ek hoop op Hom; ek sal tog my wandel voor sy aangesig bepleit.” (Job 13:15) Become a member and support us to keep producing free videos - https://www.youtube.com/channel/UC1oOoBASMrTyUBSltYcx0jA/join