Walter Veith - Is ek My Broer Se Wagter? - Bemoediging In Benoudheid 10
Description
Also available in English: https://youtu.be/CE4MBJbE9FQ In 'n kerk wat leerstellig, geestelik en emosioneel verdeeld is, is broederliefde nogal ‘n uitdaging. Die kerk is egter die Bruid van Christus, en Hy het besluit om haar lief te hê. Dit is maklik om die waarheid lief te hê, Christus lief te hê en opgewonde te wees oor die verlossingsplan. Dit is soms baie moeiliker om God se kinders lief te hê, maar dit is die presiese les wat ons in die Skrif leer. Ontdek in hierdie preek hoe Christus selfs 'n stap verder gaan en ons roep om ons broer se wagter te wees. Slegs deur hierdie les met opregte harte te leer, kan ons geskik wees vir die hemel. Become a member and support us to keep producing free videos - https://www.youtube.com/channel/UC1oOoBASMrTyUBSltYcx0jA/join