Back to Clash of minds
Pieter Gey van Pittius - Net Een Ware God - Die Godheid (Deel 1)
Description
Kry die volledige reeks hier: https://store.amazingdiscoveries.co.za/product/die-godheid-deur-pieter-gey-van-pittius/ Besoek ons Webtuiste hier: https://amazingdiscoveries.co.za/ Kyk die volledige reeks op youtube hier: https://www.youtube.com/watch?v=mA4gyCMwtAY&list=PLdbXyyVfVp-5tb8Z8bSyqPwlrq1Hh85TP Is Jesus Christus almagtig of slegs magtig? Is Jesus volkome God? Die Bybel is baie duidelik dat daar slegs Een ware God is. Hoe moet ons dus hierdie stelling verstaan in die lig van die Godheid? In hierdie eerste lesing in die reeks van 3 lesings oor Die Godheid delf ons in die Bybel op soek na die antwoorde op hierdie uiters belangrike vrae met ewigheidswaarde.