Walter Veith - Twee Pilare Van Die Hervorming - Strominge Van Die Tyd (Deel 2)
Description
This lecture also available in English: https://www.youtube.com/watch?v=XA5FIgGnIco&list=PLdbXyyVfVp-75fHJ7JAicnGdNsbdw7eKU&index=2 Volledige reeks op Youtube hier: https://www.youtube.com/watch?v=cum76CscmvY&list=PLdbXyyVfVp-7H_t6fwg8ycZ_IeWyD4-A_ Kry die volledige reeks op DVD hier: https://store.amazingdiscoveries.co.za/product/strominge-van-die-tyd-deur-walter-veith/ Besoek AD Africa se webtuiste hier: https://amazingdiscoveries.co.za/ Deur die drome van Koning Nebukadnezer, Bybelse profete en Jesus self het God die toekoms aan ons bekend gemaak en die eindtyd gebeure geopenbaar. Die aarde soos ons dit vandag ken, se einde spoedig nader. Ons lewe in die laaste pylvak van die eens volmaakte skepping. Natuurrampe, oorloë en wraaksug is aan die orde van die dag. Ongetwyfeld is hierdie wêreld gebeure die tekens waaraan ons die eindtyd kan uitken.