Walter Veith - Wonderbaarlik geskape - Wonderbaarlik Geskape (Deel 4)
Description
Kry volledige reeks aanlyn hier: https://store.amazingdiscoveries.co.za/?product=totale-transformasie-deur-walter-veith Besoek webtuiste: https://amazingdiscoveries.co.za Lesing 4 in die reeks "Wonderbaarlik Geskape" deur Walter Veith DVD Bestellings: dvd @ amazingdiscoveries.co.za Is suiwelprodukte gesond? Eeue lank is daar aan ons voorgehou dat suiwelprodukte ‘n noodsaaklike komponent van ons diëte behoort uit te maak. Maar dit is alom bekend dat baie nasies suiwel-intolerant is en dat selfs suiwel-tolerante nasies onderworpe is aan baie allergiese reaksies op suiwelprodukte. Nuwe bewyse impliseer suiwel nie alleenlik in allergiese reaksies nie, maar in moontlike dodelike siektes soos osteoporose, lukemia, diabetes en menige ander. Die nuutste wetenskaplike bevindinge en die impak daarvan op ons lewenstylkeuses word bespreek. "Subscribe" by ons kanaal en word dan dadelik in kennis gestel sodra ons 'n nuwe video oplaai. Gebruik die skakel hieronder. http://www.youtube.com/c/AmazingDiscoveriesAfrica?sub_confirmation=1