Back to Clash of minds

    Walter Veith - Kroon Van Verheerliking - Bemoediging In Benoudheid 12

    Clash of minds3K views59:426/27/2020

    Description

    English available here: https://youtu.be/-HmXB0G4uBM Die verhale van Dawid is tipes van die stryd wat woed tussen Christus en Satan. Wat kan ons leer uit hierdie verhale oor die Satan se pogings om ons te vernietig? Dawid se seun Absalom het hare gehad soos 'n kroon van heerlikheid, maar, net soos met Lucifer, het sy skoonheid hom trots gemaak en hy het korrup geword. In hierdie boodskap verkry Walter Veith lesse uit die lewe van Dawid wat ons op ons eie lewens kan toepas. Become a member and support us to keep producing free videos - https://www.youtube.com/channel/UC1oOoBASMrTyUBSltYcx0jA/join