Back to Clash of minds
Walter Veith - Korporatiewe Identiteit
Description
Kry die DVD hier: https://store.amazingdiscoveries.co.za/product/korporatiewe-identiteit/ Besoek AD Africa webtuiste: https://amazingdiscoveries.co.za Tipologies het Levi tiende betaal deur Abraham. Soos Levi en die hele Israel korporatief in Abraham was, was die hele mensdom korporatief in Christus toe Hy aan die kruis gesterf het. Korporatief in Christus, het die mensdom die loon van die sonde betaal net soos Levi tiende betaal het deur Abraham. Wat is dan my bydrae? Niks. Al wat ek kan doen is om Sy gawe te aanvaar en aan self te sterf. As ek wroeg oor my mislukkings en tekortkominge, sal ek mismoedig word. Maar in Christus is ek perfek, absoluut onberispelik.