Back to Clash of minds
Martin Smith - Naderende Verwoesting - Bemoediging In Benoudheid 14
Description
English version will be available here: https://www.youtube.com/watch?v=ZeNm0Um_TwI Hy was gehaat, vervolg en 'n doem-profeet genoem. Kom ons kyk 'n bietjie na die prediking en lewe van Jeremia en sien of ons 'n voorsmaak kan kry van hoe die anti-tipiese Jeremia heel moontlik hanteer sal word wanneer hulle dieselfde boodskap aan die wêreld, sowel as die kerk, bring. Become a member and support us to keep producing free videos - https://www.youtube.com/channel/UC1oOoBASMrTyUBSltYcx0jA/join