Back to Clash of minds

    Walter Veith - Rein en Onrein - Wonderbaarlik Geskape (Deel 2)

    Clash of minds2.3K views1:39:357/19/2018

    Description

    Kry volledige reeks aanlyn hier: https://store.amazingdiscoveries.co.za/?product=totale-transformasie-deur-walter-veith Besoek webtuiste: https://amazingdiscoveries.co.za Lesing 2 in die reeks "Wonderbaarlik Geskape" deur Walter Veith DVD Bestellings: dvd @ amazingdiscoveries.co.za Waarom maak die Bybel onderskeid tussen rein en onrein diere? Maak dit saak wat ons eet? Kom kyk na wetenskaplike bewyse vir die voorskrifte in die Bybel en hoekom dit tot ons voordeel. "Subscribe" by ons kanaal en word dan dadelik in kennis gestel sodra ons 'n nuwe video oplaai. Gebruik die skakel hieronder. http://www.youtube.com/c/AmazingDiscoveriesAfrica?sub_confirmation=1