Back to Clash of minds

    Dr. Francois Du Plessis - Elia Plaas Sy Mantel Op Elisa Se Skouers - Bemoediging in Benoudheid 17

    Clash of minds1.1K views25:238/15/2020

    Description

    Link to English video: https://youtu.be/RHGVBRmoM0o My naam is Elisa. Ek was die enigste mens op aarde wat in my leeftyd gesien het hoe my mentor Elia lewendig hemel toe geneem is. Dit gaan vir my ‘n voorreg wees om vir jou die glansryke glorie van daardie oomblik te beskryf. Mag jy die Here se groot genade vir jou skitter terwyl jy saam met my deur Israel gaan stap. Become a member and support us to keep producing free videos - https://www.youtube.com/channel/UC1oOoBASMrTyUBSltYcx0jA/join