Back to Clash of minds

    Walter Veith - Waarheid Wat Werk

    Clash of minds3.3K views1:07:354/24/2019

    Description

    Kry die DVD hier: https://store.amazingdiscoveries.co.za/product/waarheid-wat-werk-deur-walter-veith/ Besoek AD Africa webtuiste: https://amazingdiscoveries.co.za Ons kerk verloor lidmate en dit is ‘n stryd om ons kerke te laat groei. Hoe keer ons die vermindering in lidmaatskap en kry dit eerder aan die groei? Hoe kry ons die jeug terug in die kerk? Sal mega-kerke en moderne musiek hulle terugbring? Hoe het die kerk gegroei gedurende die Hervorming? Vind antwoorde op hierdie vrae in hierdie preek deur Walter Veith. "Subscribe" by ons kanaal en word dan dadelik in kennis gestel sodra ons 'n nuwe video oplaai. Gebruik die skakel hieronder. http://www.youtube.com/c/AmazingDiscoveriesAfrica?sub_confirmation=1