Back to Clash of minds
Martin Smith - Die Hemelweg
Description
Dink julle dit is ’n ernstige saak om die hemel te mis? Sou julle graag wou weet as julle besig was om die hemel te mis? Sal julle graag wil weet wat om te doen om die hemel nie te mis nie? Is julle bereid om absoluut alles te doen wat God vereis om hemel toe te gaan?