Back to Clash of minds

    Walter Veith - Die Groot 5 Vrae Waarmee Christene Worstel

    Clash of minds6.9K views1:48:2611/21/2020

    Description

    English version available here: https://youtu.be/g0I7DYowiXU Afrika is bekend vir sy groot vyf. Die Olifant, Leeu, Luiperd, Buffel en Renoster. Hierdie lesing gaan egter nie oor hulle nie, maar eerder oor die vyf groot vrae waamee Christene worstel, naamlik: • Waar Kom Ek Vandaan? • Wat maak ek hier? • Waarheen is ek oppad? • Hoekom is alles in so ‘n gemors? • Is daar ‘n oplossing?