Back to Clash of minds

    Francois du Plessis - Na baie Jare omhels Hy Sy Broer Esau - Jakob (Lesing 9)

    Clash of minds239 views30:351/28/2019

    Description

    Kry volledige reeks hier:https://store.amazingdiscoveries.co.za/?product=jakob-vertel-sy-verhaal-van-deur-francois-du-plessis Besoek AD Africa webtuiste: https://amazingdiscoveries.co.za Lesing 9 in die reeks "Jakob, vertel sy verhaal van ..." deur Francois du Plessis Jakob het gedink Josef is dood en toe kry hy die goeie nuus dat hy nie net leef nie maar die regeerder van Egipte is. Kom stap saam deur hulle pyn en verlange na mekaar. Wat is die dieper betekenis vir jou en my toe hulle lang pyn van 22 jaar in ‘n blye omhelsing verdwyn het? "Subscribe" by ons kanaal en word dan dadelik in kennis gestel sodra ons 'n nuwe video oplaai. Gebruik die skakel hieronder. http://www.youtube.com/c/AmazingDiscoveriesAfrica?sub_confirmation=1