Walter Veith - Organiese Tuinbou - Wonderbaarlik Geskape (Deel 1)
Description
Kry volledige reeks aanlyn hier: https://store.amazingdiscoveries.co.za/?product=totale-transformasie-deur-walter-veith Besoek webtuiste: https://amazingdiscoveries.co.za Lesing 1 in die reeks "Wonderbaarlik Geskape" deur Walter Veith DVD Bestellings: dvd @ amazingdiscoveries.co.za Waar moet ons proteïen vandaan kry. Van diere produkte of van plant produkte. Is daar 'n verskil? Wat is die voordele en nadele? Organiese tuinbou en mede afhanklikheid aangebied deur Walter Veith. Opgeneem tydens die Gesondheids Maand uitreik aangebied in Hoedspruit in Mei 2018 "Subscribe" by ons kanaal en word dan dadelik in kennis gestel sodra ons 'n nuwe video oplaai. Gebruik die skakel hieronder. http://www.youtube.com/c/AmazingDiscoveriesAfrica?sub_confirmation=1