Walter Veith - Vir Jou Ore Alleenlik - Bemoediging In Benoudheid 4
Description
Konflik en Oorwinning Reeks: https://www.youtube.com/watch?v=qUnthWaYBxw&list=PLdbXyyVfVp-7qxWul5YcBn2KA4Hk88m9O Duitse weergawe / German version / Deutsche Version: https://www.youtube.com/watch?v=9S6MiLueBD0 Walter delf in die Evangelie van Johannes, veral in die laaste ure voor Jesus se kruisiging. Jesus kry Sy dissipels bymekaar vir Sy laaste maaltyd met hulle en die woorde wat Hy spreek is spesifiek vir hulle ore bedoel om hulle te bemagtig vir die werk wat vir hulle voorlê. Soos die dissipels mekaar moes liefhê, so moet daar aan die einde van tyd ‘n groep wees wat die luide roep moet gee, wat in liefde eensgesind moet wees. Hulle moet saamstaan rondom hulle geloof en daar mag geen verdeling aangaande die Boodskap wees nie. Ons moet ‘n boodskap verkondig dat die Een wat verheerlik moet word, Jesus Christus is en Hy alleen. Die laaste boodskap moet die volle waarheid behels, van Génesis tot Openbaring, elke woord. Become a member and support us to keep producing free videos - https://www.youtube.com/channel/UC1oOoBASMrTyUBSltYcx0jA/join