Back to Clash of minds
Martin Smith - Klein Dingetjies met GROOT Gevolge... Bemoediging In Benoudheid 11
Description
Ons is geneig om altyd te fokus op die groot dinge in die lewe, maar niks groot kom tot stand sonder dat dit eens klein was nie. Kom saam op 'n kort reis deur 'n paar Bybel verhale dat ons kan vasstel watse lesse ons behoort te leer uit klein dingetjies wat groot gevolge gehad het. Become a member and support us to keep producing free videos - https://www.youtube.com/channel/UC1oOoBASMrTyUBSltYcx0jA/join