Back to Clash of minds
Walter Veith - Die Derde Tempel
Description
Kry die DVD hier: https://store.amazingdiscoveries.co.za/?product=die-derde-tempel Besoek AD Africa webtuiste: https://amazingdiscoveries.co.za Sal die bou van die derde tempel die Messias se aardse heerskappy inlei? Of kan dit een van die groot tekens wees waaroor Jesus gewaarsku het, wat, as dit moontlik was, die uitverkorenes sal mislei? Wat het verborge kodes, mistisisme en numerologie met die derde tempel te doen? Professor Walter Veith verduidelik hoekom planne om die derde tempel te bou deel is van ‘n groot valse godsdienstige stelsel wat opgerig wordin opposisie met God se verlossingsplan en hoekom ons, nou meer as ooit, Sy Woord ernstig moet studeer.