Back to Clash of minds

    Walter Veith - Tera Het In Haran Gesterf - Bemoediging In Benoudheid 1

    Clash of minds6.7K views1:13:303/28/2020

    Description

    Die dringende oproep van God aan Abram was: “Gaan uit jou land en uit jou familie en uit jou vader se huis” omdat die aanbidding van sy gesin 'n mengsel van waarheid en dwaling geword het. Dit sou vir Abram baie gevaarliker gewees het om onder hierdie omstandighede onder sy gesin te bly as om onder die onheilspellende, afgodsugtige Kanaäniete te woon. Hoe ver is ons bereid om te gaan? Sal ons Christus volhardend na die hemelse Kanaän volg of sal ons vertoef, die giftige onkruid, gemeng met die brood van die lewe, eet en sterf in Haran? Become a member and support us to keep producing free videos - https://www.youtube.com/channel/UC1oOoBASMrTyUBSltYcx0jA/join