Back to Clash of minds

    Walter Veith - Diereproteïen vs Plantproteïen - Wonderbaarlik Geskape (Deel 3)

    Clash of minds1.1K views1:42:318/3/2018

    Description

    Kry volledige reeks aanlyn hier: https://store.amazingdiscoveries.co.za/?product=totale-transformasie-deur-walter-veith Besoek webtuiste: https://amazingdiscoveries.co.za Lesing 3 in die reeks "Wonderbaarlik Geskape" deur Walter Veith DVD Bestellings: dvd @ amazingdiscoveries.co.za Waar moet ons proteïen vandaan kry. Van diere produkte of van plant produkte. Is daar 'n verskil? Wat is die voordele en nadele? "Subscribe" by ons kanaal en word dan dadelik in kennis gestel sodra ons 'n nuwe video oplaai. Gebruik die skakel hieronder. http://www.youtube.com/c/AmazingDiscoveriesAfrica?sub_confirmation=1