Back to Clash of minds

    Walter Veith - Die Sabbat - Strominge Van Die Tyd (Deel 9)

    Clash of minds2.4K views42:503/14/2020

    Description

    This lecture also available in English: https://youtu.be/HRF9nIO_tzY Volledige reeks op Youtube hier: https://www.youtube.com/watch?v=cum76CscmvY&list=PLdbXyyVfVp-7H_t6fwg8ycZ_IeWyD4-A_ Kry die volledige reeks op DVD hier: https://store.amazingdiscoveries.co.za/product/strominge-van-die-tyd-deur-walter-veith/ Besoek AD Africa se webtuiste hier: https://amazingdiscoveries.co.za/ Deur die drome van Koning Nebukadnezer, Bybelse profete en Jesus self het God die toekoms aan ons bekend gemaak en die eindtyd gebeure geopenbaar. Die aarde soos ons dit vandag ken, se einde spoedig nader. Ons lewe in die laaste pylvak van die eens volmaakte skepping. Natuurrampe, oorloë en wraaksug is aan die orde van die dag. Ongetwyfeld is hierdie wêreld gebeure die tekens waaraan ons die eindtyd kan uitken.