Back to Clash of minds
Walter Veith - Waarlik My Sabbatte - Bemoediging in Benoudheid 3
Description
English version - https://youtu.be/IE5tOid4E10 Die Sabbat word amper 150 keer in die Bybel genoem. Wat maak die Sabbat so belangrik en en waarom is dit veral belangrik vir God se mense? Die Sabbat is ‘n teken van getrouheid aan God en wanneer ons die Sabbat onderhou, toon ons dat ons afhanklik is van Hom en dat ons gereverdig is deur geloof alleenlik. Walter Veith deel met ons dat onderhouding van die dag van die Here beteken dat ons ‘n opregte verhouding met God het en wat dit werklik behels. Become a member and support us to keep producing free videos - https://www.youtube.com/channel/UC1oOoBASMrTyUBSltYcx0jA/join