Back to Clash of minds
Dr. Francois Du Plessis - Elisa Aanskou Die Vereerliking Van Elia - Bemoediging in Benoudheid 18
Description
Elisa het twee keer die voorreg gehad om die glans te sien wat tydens die wederkoms vertoon gaan word; die eerste keer was toe hy ooggetuie van Elia se hemelvaart was, en die tweede keer by Dotan. Gedurende die nag het die Arameërs die stad beleër om Elisa te vernietig. Sy dienskneg was in ‘n toestand toe hy die dood in die oë staar en dit hiesteries aan Elisa vertel. Die profeet vra die Here om die bevreesde man se oë te open. Kom luister hoe Elisa hierdie twee glorieryke gebeurtenisse beskryf. Become a member and support us to keep producing free videos - https://www.youtube.com/channel/UC1oOoBASMrTyUBSltYcx0jA/join