Back to Clash of minds

    Walter Veith - Parallelle Uit Die Boek Handelinge - Bemoediging In Benoudheid 5

    Clash of minds3.9K views1:05:065/2/2020

    Description

    Watch the English version premiere here at 20:00 South African time: https://youtu.be/rLhHXsQq94c In hierdie aanbieding behandel Walter Veith die konflik waarin ons verkeer deur te kyk na die omstandighede wat geheers het gedurende die tyd van die vroeë reën. Hy bring dit in parallel met die tyd waarin ons lewe. Wat kan ons leer uit die boek Handelinge wat ons nou kan bemoedig in die tyd van die laat reën? Skakels na ander lesings: Boekstutte https://youtu.be/uXYq1U_CrNg Van Kreta Na Malta https://www.youtube.com/watch?v=TntjtM1DAz0&list=PLdbXyyVfVp-6MD_2ulf3jWP-g3AQGMYiL Become a member and support us to keep producing free videos - https://www.youtube.com/channel/UC1oOoBASMrTyUBSltYcx0jA/join