Walter Veith - Bou Vir My 'n Huis - Konflik En Oorwinning (Deel 6)
Description
Het God ‘n beweging wat alle waarheid omarm? Deur die eeue is waarheid gekoop teen ‘n duur prys – die bloed van die martelare en heiliges wat gesukkel het om dit te ontbloot en die hoogste prys betaal het. Waarhede is versamel deur verskeie denominasies en onder vervolging het hulle gevlug na die oop land, die nuwe wêreld van die Verenigde State van Amerika en Noord-Amerika. Daar is hierdie waarhede gekoester en versamel en in verskillende denominasies gehou. Met die Groot Ontwaking is hierdie waarhede versamel in een finale beweging. En hierdie beweging sal in die finale konflik te staan kom teenoor die magte van Babilon. Waarheid en konflik was deur die eeue heen die oorlogskreet en hierdie reeks behandel die versameling van daardie waarhede en die uiteindelike konflik tussen die magte van God en die magte van die bose. Besoek AD Africa se webtuiste hier: https://amazingdiscoveries.co.za/ Besoek AD Africa se aanlyn winkel hier: https://store.amazingdiscoveries.co.za/