Back to Clash of minds

    Martin Smith - Prikkels Van God - Bemoediging In Benoudheid 19

    Clash of minds3.1K views37:408/29/2020

    Description

    English version available at the following link: https://youtu.be/PFX_yDhz8gQ Ons leef in 'n tyd waarin alles wat duidelik in die Bybel geskryf staan, deur vandag se moderne 'verligte' hoër denkers en teoloë geïnterpreteer moet word voordat mense dit glo kan verstaan. Tradisie en sosiale aanvaarding is belangriker as “Daar staan geskrywe”. In hierdie preek word van die dinge wat duidelik in die Woord van God geskryf is, vergelyk met wat mense en hul tradisies sê. Become a member and support us to keep producing free videos - https://www.youtube.com/channel/UC1oOoBASMrTyUBSltYcx0jA/join