Back to Clash of minds

    Francois du Plessis - Miriam Se Lied - Die Exodus (Deel 12)

    Clash of minds203 views48:006/27/2019

    Description

    Francois du Plessis se liefde vir Bybelse argeologie het tydens opgrawings by Tirus in Libanon begin. Sy passie vir hierdie wetenskap het deur die jare toegeneem namate hy argeologiese terreine in Irak, Iran, Syrië, Libanon, Jordanië, Israel, Egipe, Turkye, en Armenië besoek het. Tydens sy onlangse besoek aan die suide van Irak het hy verstommende nuwe ontdekkings tussen die ruïnes van die Sumeriese stede gemaak. Net nog meer bevestiging van die betroubaarheid van die Bybel. Nuwe uitstallings van Bybelverwante artifakte by die wêreld se grootste museums maak ‘n geweldige impak op sy vertoue in die geïnspireerde Woord van God. Verskeie plaaslike en oorseese TV kanale vertoon sy werk en word deurlopend in ander tale vertaal. Hy bly passievol om sy liefde vir Bybelse argeologie aan gehore in Suid-Afrika en in die buiteland te deel.