Back to Clash of minds

    Walter Veith - Die Oomblik Van Krisis - Bemoediging In Benoudheid 16

    Clash of minds7.8K views53:448/8/2020

    Description

    Die oomblik van krisis: In hierdie preek vergelyk ons die reaksies van God se volk op die huidige gebeurtenisse en die komende krisis met dié van die dissipels van Jesus aangaande die gebeurtenisse en die oomblik van krisis geassosieer met die inhegtenisname en kruisiging van ons Here. Is daar paralelle wat ons kan trek en wat kan ons daaruit leer? Become a member and support us to keep producing free videos - https://www.youtube.com/channel/UC1oOoBASMrTyUBSltYcx0jA/join